Afri-Visie-Top 26 (DVD)

Afri-Visie-Top 26 (DVD)

Die kykNET Musiek Afrie-visie Skryf ‘n Treffer kompetisie het alle verwagtinge oortref! Daar was altesaam 1575 liedjies …
No reviews yet
R 20.80
🚚 Ships in 7-9 work days

Die kykNET Musiek Afrie-visie Skryf ‘n Treffer kompetisie het alle verwagtinge oortref! Daar was altesaam 1575 liedjies ingeskryf deur 411 liedjieskrywers. Na intensiewe beoordeling het die paneel nou...

🛡️
Warranty
6-Month Limited Warranty.
↩️
Return Policy
Hassle-Free Exchanges & Returns for 7 Days.

Product Information

SKU38438644
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Die kykNET Musiek Afrie-visie Skryf ‘n Treffer kompetisie het alle verwagtinge oortref! Daar was altesaam 1575 liedjies ingeskryf deur 411 liedjieskrywers. Na intensiewe beoordeling het die paneel nou 217 aspirant treffers deur 109 liedjieskrywers uitgenooi na die uitdunne in Januarie. Uit hierdie groot groep musikale juwele is 'n top 26 gekies. Hierdie top 26 liedjieskrywers gaan binnekort aan die publiek bekend gemaak word en ons kan nie wag nie!

Disc 1:
  1. Na na hey - Lokka Vox
  2. 36 Woorde - Anneke Hanekom
  3. Die langpad na later - Laudo Liebenberg
  4. Sing my aan die slap - Carle’ van Deventer
  5. As hy nog vir jou life was - Christiaan Baardman
  6. Slot en Grendel - Valkenburg
  7. Hemel in jou oe’ - JaneDuke
  8. Lazyboy - Pieter Mohr
  9. Reen - Gera Phielix
  10. Verlangebaan - Heidi van Wyk
  11. Ek sweer - TWEE
  12. Die idee wat tel - ADAM
  13. Stywer vas - Jaco Nel
Disc 2:
  1. Asem - Suzzi Swanepoel
  2. Nog steeds - Lee-Roy Vers
  3. Ons het die funk - Maressa & Morne’
  4. Iets om in te glo - Len Muller
  5. Agter dieboereworsgordyn - Beer en die Boer
  6. Laat dit reen - Louis Fivas
  7. Lullabyz - Petro de Villers
  8. Vas dans - ShoNeill
  9. Als of niks - NRG
  10. Bly maar nog ‘n rukkie - Kaleidoskoop
  11. Die vure van Du Noon - Johnny Davids
  12. Petrol & vuur - Cordelia
  13. Wie is jy? - Lee Scott

More in Clothing