Alle Sondaars Welkom

Alle Sondaars Welkom

Gedagtes Oor God en die Grense van Mense
5.07 Reviews
R 11.70
🚚 Ships in 4-6 work days

Gedagtes Oor God en die Grense van Mense

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU90450062
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is. Jaco Strydom motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en nuut te kyk na Jesus. Die boek sal jou uitdaag om saam te soek na die wilde waarheid, na geloof te midde van ongeloof, bygeloof, misterie en verwondering.

More in Christian Living