Anton Goosen

Anton Goosen

Liedjieboer
4.84 Reviews
R 12.51
🚚 Ships in 7-9 work days

Liedjieboer

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU69358535
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die boek is rock 'n roll in die binnewereld van die legendariese liedjieboer, Anton Goosen.
Na 40 jaar se rock 'n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad. Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van Anton Goosen. 'n Lewe teen die stroom op.

More in Entertainment & Performing Arts