Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders

Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders

Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorne…
5.014 Reviews
R 11.18
🚚 Ships in 3-5 work days

Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU72201463
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid?

Dit is soms moeilik om te antwoord op eerlike soos dié. Bybelvrae en antwoorde vir kinders is ’n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, ’n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel.

Elke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ? kort bespreking asook ? interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook ’n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.

What's in the box
1 x Boek

More in Religion