Charlie Bucket hoor dat die wonderlike sjokoladefabriek se misterieuse eienaar, Willie Wonka, 'n Goue Kaartjie gaan gee wat 'n paar gelukkiges deur die hekke van die fabriek gaan neem.
Charlie Bucket hoor dat die wonderlike sjokoladefabriek se misterieuse eienaar, Willie Wonka, 'n Goue Kaartjie gaan gee wat 'n paar gelukkiges deur die hekke van die fabriek gaan neem.
Hy wens met sy hele hart dat hy 'n kaartjie sal wen - en dan gebeur dit! Dit blyk die fabriek is nie net 'n lekkergoeden sjokoladehemel nie en Charlie word vasgevang in die soetste avontuur! Nuwe uitgawesvan hierdie klassieke werke herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.