Daaglikse Wysheid Vir Dogters

Daaglikse Wysheid Vir Dogters

Dit is soms moeilik om God se wil te ken. Daaglikse wysheid vir dogters is dus ideaal vir dogters van 8 tot 12 om God se…
4.65 Reviews
R 9.97
🚚 Ships in 3-5 work days

Dit is soms moeilik om God se wil te ken. Daaglikse wysheid vir dogters is dus ideaal vir dogters van 8 tot 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar. Die 365 d...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93155760
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Dit is soms moeilik om God se wil te ken. Daaglikse wysheid vir dogters is dus ideaal vir dogters van 8 tot 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar. Die 365 dagstukke sal hulle help om nader aan hul Skepper te leef en in sy liefde te floreer. Saam met die Skrifgedeeltes en gebede sal hulle God leer ken en sy liefde, omgee en plan vir hulle beter verstaan. Dit is die ideale manier om dogters te leer hoe om elke dag 'n pad saam met God te stap.
Die teks is ook beskikbaar vir seuns onder die titel Daaglikse wysheid vir seuns.

What's in the box
1 x Boek

More in Religion