Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak

Kluitjies Bak
5.07 Reviews
R 10.31
🚚 Ships in 3-5 work days

Kluitjies Bak

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU54594555
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die druk laai op teen Greg Heffl ey. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpak en sy “kreatiewe sy” verken. En asof dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai.
Die druk laai op teen Greg Heffl ey. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpak en sy “kreatiewe sy” verken. En asof dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai. Sy lewe is ’n riller! Dan ontdek hy ’n pakkie suurwurms, en dit gee hom ’n plan. Kan Greg sy ma paai met sy eie fl iek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?

What's in the box
1 x Book

More in General - Fiction