Dagboek van 'n Wimpy Kid 6: Kamerkoors

Dagboek van 'n Wimpy Kid 6: Kamerkoors

Jeff Kinney
4.914 Reviews
R 10.31
🚚 Ships in 3-5 work days

Jeff Kinney

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU42162330
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig. Die owerhede stel ondersoek in maar ’n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk.
Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig. Die owerhede stel ondersoek in maar ’n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat wanneer die storm bedaar en die sneeu smelt, sal hy die saak moet hanteer. Maar kan enige straf erger wees as om met jou familie ingehok te wees vir die vakansie?

What's in the box
1 x Book

More in Humour