Die Avonture van Speurhond Willem

Die Avonture van Speurhond Willem

Willem is die wêreld oor beroemd as speurhond. Hierdie omnibus bevat Adriaan en Willem se eerste drie avonture: hulle re…
4.77 Reviews
R 15.17
🚚 Ships in 3-5 work days

Willem is die wêreld oor beroemd as speurhond. Hierdie omnibus bevat Adriaan en Willem se eerste drie avonture: hulle reis na Istanbul, Amsterdam, Parys en Londen op die spoor van die aartsboef Sybran...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU70680088
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Willem is die wêreld oor beroemd as speurhond. Hierdie omnibus bevat Adriaan en Willem se eerste drie avonture: hulle reis na Istanbul, Amsterdam, Parys en Londen op die spoor van die aartsboef Sybrand Swiffervalk. Deidre Anker se lewe raak verstrengel met die van 'n bende van vyf seuns wat berug is vir die lewensgevaarlike en ekstreme stunts wat hulle uitvoer en video's daarvan op youtube post. Deur haar ontstuimige verhouding met Louw, begin sy die Branderjaers se geheime ontrafel - soos die feit dat hulle Bloedskuld moet betaal deur dit uit te baklei in die Kring se arena.

Daar is 'n prys om te betaal as jy met 'n Branderjaer deurmekaar raak . . .

More in Adventure