Die Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2

Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Willem en Adriaan reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja,…
4.98 Reviews
R 15.17
🚚 Ships in 3-5 work days

Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Willem en Adriaan reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde in die ruimte is nie so ongewoon nie!), New York en Namibië, en oral wag ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU72805124
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Willem en Adriaan reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde in die ruimte is nie so ongewoon nie!), New York en Namibië, en oral wag daar speurwerk vir die twee top-agente van die Internasionale Speurdiens.
'n Paar jaar gelede het 'n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Hulle reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde in die ruimte is nie so ongewoon nie!), New York en Namibië, en oral wag daar speurwerk.

More in Action & Adventure