Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof

Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof is 'n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar n…
4.816 Reviews
R 12.05
🚚 Ships in 3-5 work days

Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof is 'n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Nou kan hulle die kerngedeeltes van die Byb...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93295448
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof is 'n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Nou kan hulle die kerngedeeltes van die Bybel in net een jaar lees.
Belangrike sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) word chronologies aangebied vanaf Genesis tot Openbaring, saam met kort, inspirerende gedagtes deur Angus Buchan.
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is 'n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal jou geloof versterk en jou inspireer om toegewy aan God te leef.

What's in the box
1 x Boek

More in Christian Living