Die Geillustreerde Bybelhandboek (Hardeband)

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne lesers vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybel­handboek bied aan leser…
4.98 Reviews
R 65.24
🚚 Ships in 7-9 work days

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne lesers vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybel­handboek bied aan lesers ’n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU44330329
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne lesers vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybel­handboek bied aan lesers ’n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite nie, maar ontsluit ’n lewendige wêreld vol konteks, geskiedenis en interessanthede.
Een manier om die Bybel te ontdek is om die antieke wêreld te bestudeer – sy kulture, gebruike en geskiedenis. Die geïllustreerde Bybelhandboek is ’n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld waarin dit geskryf is beter te verstaan.
Die geïllustreerde Bybelhandboek bied die nuutste Bybelnavorsing in ’n formaat wat maklik leesbaar en verstaanbaar is. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaarte en foto’s. Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor ’n verskeidenheid Bybelse onderwerpe. Lesers sal ontdek hoe elke deel van die Bybel by die res van die Bybel inpas en dit toelig.
Geen naslaan-rak sal volledig wees sonder hier­die handboek vir die Bybel nie.

What's in the box
Afrikaans

More in Biblical Commentary