Die Usborne Advent Kalendar Boekversameling

Die Usborne Advent Kalendar Boekversameling

By Usborne, Hardback
5.04 Reviews
R 38.57
🚚 Ships in 3-5 work days

By Usborne, Hardback

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93572051
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Agter elke venstertjie van hierdie kalender is 'n klassieke

verhaal om te deel terwyl die opwinding voor Kersfees

opbou.

Wanneer die groot dag aanbreek, sal jy 'n klein

biblioteek hê om vir altyd te koester.

Titels sluit in:

Die Twaalf Dae van Kersfees

Dis die nag voor Kersfees

Die Kersverhaal

Die Klein Rooi Hennetjie

Die Neutkraker

Aspoestertjie

Die Towenaar van Oz

Die Mier en die Sprinkaan

Pikkie Kuiken

Die Oerwoud-Boek

Die Dinosourus wat sy brul verloor het

Die Gemmerbrood-mannetjie

Pinocchio

Rooikappie

Aladdin

Die Keiser se nuwe klere

Gouelokkies en di drie bere

Jan en die Boontjierank

Die Paddaprins

Die Elfies en die Skoenmaker

Die Keiser en die nagtegaal

Die Prinses en die ertjie

Sneeuwitjie en die sewe dwergies

Die Drie Varkies

What's in the box
1 x Advent Calendar

Agter elke venstertjie van hierdie kalender is 'n klassieke

verhaal om te deel terwyl die opwinding voor Kersfees

opbou.

Wanneer die groot dag aanbreek, sal jy 'n klein

biblioteek hê om vir altyd te koester.

Titels sluit in:

Die Twaalf Dae van Kersfees

Dis die nag voor Kersfees

Die Kersverhaal

Die Klein Rooi Hennetjie

Die Neutkraker

Aspoestertjie

Die Towenaar van Oz

Die Mier en die Sprinkaan

Pikkie Kuiken

Die Oerwoud-Boek

Die Dinosourus wat sy brul verloor het

Die Gemmerbrood-mannetjie

Pinocchio

Rooikappie

Aladdin

Die Keiser se nuwe klere

Gouelokkies en di drie bere

Jan en die Boontjierank

Die Paddaprins

Die Elfies en die Skoenmaker

Die Keiser en die nagtegaal

Die Prinses en die ertjie

Sneeuwitjie en die sewe dwergies

Die Drie Varkies

What's in the box
1 x Advent Calendar

More in Christmas & Advent