Die vrou in die blou mantel

Die vrou in die blou mantel

Sagteband
4.789 Reviews
R 8.58
🚚 Ships in 3-5 work days

Sagteband

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU46989717
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dit bekostig? Dan word ’n vroueliggaam gevind en sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n ou skildery. Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet Vaughn daar’s groot fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news...

What's in the box
1 x Book

More in Crime & Detection