Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op ’n dag ’n baie vreemde present by sy oupa kry …
Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op ’n dag ’n baie vreemde present by sy oupa kry … Jaco Jacobs se splinternuwe avontuurverhaal gaan oor bang wees en dapper wees – en dat daar ’n draak binne elkeen van ons is wat ons kan help om ons vrese te oorkom.
What's in the box
1 x Book