Jungu Josh 1: Die Goue Kalbas

Jungu Josh 1: Die Goue Kalbas

Josh woon by sy tannie nadat sy ma verdwyn het. Vreemdeling daag op en probeer hom ontvoer. Hy vind uit dat groep mense …
5.03 Reviews
R 14.30
🚚 Ships in 3-5 work days

Josh woon by sy tannie nadat sy ma verdwyn het. Vreemdeling daag op en probeer hom ontvoer. Hy vind uit dat groep mense sy bloed soek. In die magiese vallei Kalimbula, sal hy antwoorde vind. Hy pas di...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU69358192
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Josh woon by sy tannie nadat sy ma verdwyn het. Vreemdeling daag op en probeer hom ontvoer. Hy vind uit dat groep mense sy bloed soek. In die magiese vallei Kalimbula, sal hy antwoorde vind. Hy pas die legkaart van sy ma se verdwyning stadig bymekaar, maar toe die goue kalbas oopgemaak word, kry Josh die verrassing van sy lewe . . .
Josh woon by sy tannie op plaas in Oos-Afrika nadat sy ma skielik verdwyn het. Vreemdeling daag op en probeer hom ontvoer. Doris, die huishulp, red hom. Sy vertel hom dat groep mense sy bloed soek en dat hy in die vallei, Kalimbula, die wyseman, Ngandu, moet gaan spreek om antwoorde te vind. Josh pas die legkaartstukkies van sy ma se verdwyning stadig bymekaar, maar toe die goue kalbas oopgemaak word om die naam van die troonopvolger te onthul, kry Josh die verrassing van sy lewe . . .

More in Crime & Mystery