Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gese hul mag net een troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? 'n Hondjie, of katjie, of dalk 'n vis of 'n voel? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs een diertjie te kies!

What's in the box
1 x book