Kom ons Praat oor die Huwelik

Kom ons Praat oor die Huwelik

Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemo…
4.85 Reviews
R 14.65
🚚 Ships in 3-5 work days

Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike hu...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU90032539
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.

More in Christian Living