Liewe Heksie se groot omnibus

Liewe Heksie se groot omnibus

Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike Heksie en h…
4.734 Reviews
R 21.58
🚚 Ships in 3-5 work days

Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike Heksie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter en vele meer weer oud...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU41518280
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike Heksie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!
Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Die stories is 'n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002) en ?Liewe Heksie en die rekenaar ?(2001). Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!

What's in the box
1 x Book

More in Science Fiction & Fantasy