Lotta se lewe 7: Die lama-drama

Lotta se lewe 7: Die lama-drama

Alice Pantermuller
5.03 Reviews
R 12.05
🚚 Ships in 3-5 work days

Alice Pantermuller

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU41665937
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Lotta se klas gaan op 'n uitstappie na 'n veldskool op 'n eiland. Die plek behoort aan 'n regte baron en sy vrou, en daar is baie diere: meeue, visse, perde, en selfs 'n lama. Maar daar's ook 'n groep ongeskikte ouer kinders wat hulle aanhoudend boelie - veral vir Paul. Gelukkig het Lotta haar ANTI-BERENICE-SPROEI ingepak ... en haar blokfluit.

More in Humour