Mini-Oordenkings, Hoop Vir Elke Dag

Mini-Oordenkings, Hoop Vir Elke Dag

Wanneer jy moedeloos en sonder hoop voel, draai na God toe vir hoop en nuwe krag. Jimi le Roux fokus in Mini-oordenkings…
4.97 Reviews
R 10.83
🚚 Ships in 9-11 work days

Wanneer jy moedeloos en sonder hoop voel, draai na God toe vir hoop en nuwe krag. Jimi le Roux fokus in Mini-oordenkings: Hoop vir elke dag se 180 kort dagstukke op God se beloftes in Psalms. Ervaar G...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU91496041
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Wanneer jy moedeloos en sonder hoop voel, draai na God toe vir hoop en nuwe krag.
Jimi le Roux fokus in Mini-oordenkings: Hoop vir elke dag se 180 kort dagstukke op God se beloftes in Psalms. Ervaar God se teenwoordigheid en trou met ’n vers uit Psalms, ’n bemoedigende dagstuk en ’n gebed vir elke dag. Die sakpas-grootte is ideaal om oral met jou saam te dra, sodat jy enige tyd by God kan stil word.
Vernuwe jou verhouding met God deur Hom toe te laat om dag vir dag vir jou nuwe hoop te bring.

What's in the box
1 x Boek

More in Christian Living