My Eerste Jaar: 'n Onthou-Boek Vir Dogtertjies

Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar! My eerste jaar - 'n onthou-boek vir dogtertjies is…
5.05 Reviews
R 6.85
🚚 Ships in 4-6 work days

Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar! My eerste jaar - 'n onthou-boek vir dogtertjies is 'n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babadogtertjie ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93411763
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar!
My eerste jaar - 'n onthou-boek vir dogtertjies is 'n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babadogtertjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto's in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir haar hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.
My eerste jaar - 'n onthou-boek vir dogtertjies is 'n tydlose geskenk vir nuwe ouers.

What's in the box
1 x Boek