Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word, ’n klomp dinosourusse … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek! 1. Professor Fungus en die zombie-tamaties; 2. Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur; 3. Professor Fungus en die mensvreter-piranhas; 4. Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla; 5. Professor Fungus en die dino-avontuur
What's in the box
1 x Book