Sonneblomme en Sneeu in Oekra ne

Sonneblomme en Sneeu in Oekra ne

Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekra ne toe, nie vir hulle wittebroo…
4.89 Reviews
R 13.43
🚚 Ships in 3-5 work days

Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekra ne toe, nie vir hulle wittebrood nie, maar om daar te werk onder die mense wat onlangs bevry is van agter die y...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU92980367
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekra ne toe, nie vir hulle wittebrood nie, maar om daar te werk onder die mense wat onlangs bevry is van agter die ystergordyn. Dit is egter 'n groot ontnugtering vir Michele in die begin - dit is yskoud in die winter en snikwarm in die somer.

Die meeste huise het net buitetoilette en daar is min verskeidenheid in basiese kruideniersware. Die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar alles is nie altyd maklik nie, daar is 'n noue ontkoming met die mafia, agtervolging deur die KGB en verraad van binne die gemeente.

Dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens 'n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekra ne toe, waar 'n oorlog dreig en of sy in Suid-Afrika by haar mense en haar kinders bly. Dit is 'n aangrypende verhaal oor liefde: liefde vir God, vir die mense van die Oekra ne, maar ook die liefde tussen Michele, Ockert en hul kinders.

More in Christian Living