Valbazen Cattle (500ml)
Remedy for Roundworm, Lungworm, Milk Tapeworm and Liver Fluke in cattle.
Middel teen Rondewurm, Longwurm, Melklintwurm en Lewerslakwurm.
Caution / Versigtig
Store in a cool place / Berg in ‘n koel plek.
Contains: Albendazole 1,9% m/v
Bevat: Albendasool 1,9% m/v
Warnings:
-Do not slaughter animals for human consumption within 10 days of dosing. Keep out of reach of children, uninformed persons and animals.
-Management practices should always ensure that all dreching procedures are carefully carried out. It is particularly important not to exceed the recommended dosage in ewes during mating or during the first month of pregnancy.
– It is recommended that all animals be vaccinated against pulpy kidney disease before any worm remedy is dosed. Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions, failure thereof may ensue as a result of a wide range of reasons. If this is suspected, seek veterinary advice and notify the registration holder.
Directions for use:
Use only as directed. Shake before use. Use 2ml per 10kg live mass.
Waarskuwings:
– Diere moenie binne 10 dae na dosering vir menslike verbruik geslag word nie. Hou buite bereik van kinders, aningeligte persone en diere.
– Bestuurspraktyke behoort altyd te verseker dat alle dosering versigtig uitgevoer word. Dit is veral belangrik om nie gedurende paring en die eerste maand van dragtigheid die aanbevole dosis te oorskry nie.
– Dit word aanbeveel dat alle diere teen bloednier ingeent word voordat dosering met enige wurmmiddel plaasvind.
– Alhoewel hierdie middel breedvoerig onder ‘n wye verskeidenheid van toestande getoets is, mag dit faal as gevolg van verskeie redes.
– Indien dit vermoed word, raadpleeg ‘n veearts en verwittig die registrasiehouer.
Gebruiksaanwysings:
Gebruik slegs soos aangedui Skud voor gebruik.
What’s in the box
1 x Valbazen Cattle (500ml)
Reviews
There are no reviews yet.