Afrikaans 1933/1953 Vertaling Bybel, Swart, Hardeband

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse bron…
5.07 Reviews
R 17.25
🚚 Ships in 3-5 work days

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. 'n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. S...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU97213151
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. 'n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is 'n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.
- 10.5-punt lettergrootte

What's in the box
1 x Bybel