Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Kuier in Bybelland

Vir meer as 'n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevol…
4.417 Reviews
R 5.11
🚚 Ships in 3-5 work days

Vir meer as 'n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle tersel...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU34537593
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Vir meer as 'n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en geluk te wees.

In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van haar gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van 'n moderne verhaaltjie waarin Ghoeghoe en Ghoempie kinders op 'n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef. 'n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorlees, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland.

What's in the box
1 x Hardeband Kinderboek met CD