Leer my Lees Krok en Dil Vlak 2 (10 Boeke)

Leer my Lees Krok en Dil Vlak 2 (10 Boeke)

By, Jaco Jacobs & Nadia du plessis
4.810 Reviews
R 32.76
🚚 Ships in 7-9 work days

By, Jaco Jacobs & Nadia du plessis

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU91038396
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats en hulle sal jou laat skater van die lag! Lees is pret saan net Kork en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Titles in die Reeks:
Wat doen jy met my boek?
Ek wens Ek was n reus
Hier is nie n’ tier nie!
Kom ons gaan op reis!
Ek hou van blou
Krok kan nie fluit nie
Help, ek waai weg!
Kk my rooi neus
Sneeu! Sneeu! Sneeu!
Daar is n Koei in my tuin

What's in the box
10 x Books