Leer my lees (Vlak2) 20: Tippie hou vakansie (SKL)

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboek…
5.01 Reviews
R 3.82

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou ...

Product Information

SKU98380955
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke
wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20
bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds
natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op
dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse
avonture.

What's in the box
1 x Leer my lees (Vlak2) 20: Tippie hou vakansie (SKL)