Bog-Woordkies - Die Beter Blufspel vir Oud en Jonk

Bog-Woordkies
5.03 Reviews
R 51.24
🚚 Ships in 4-6 work days

Bog-Woordkies

🛡️
Warranty
6-Month Limited Warranty.
↩️
Return Policy
Hassle-Free Exchanges & Returns for 7 Days.

Product Information

SKU65548844
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

BogWoordKies
Die beter blufspel
BogWoordKies © is op 20 Mei 2016 in die motor op pad na Hermanus “gebore” en is gebaseer op ? speletjie wat ons jare gelede op die plaas gespeel het. Ons het die ou plaas speletjie toegerus met ? bord en met Vat ? Kans-kaarte om die spel bietjie af te wissel.

Die speletjie is ontwikkel om saam met familie en vriende te geniet en om almal vir ? wyle van die elektroniese-juk te verlos. Die doel is om julle te laat dubbel vou van lag met die wilde-woord definisies wat uitgedink word en pret te hê met woorde wat met mimiek of ‘n tekening verduidelik moet word. Vinnige feite op die Vat ‘n Kans-kaarte is gewaarborg om almal se algemene kennis ‘n hupstoot te gee!

What's in the box
1 x Board Game

More in All Afrikaans