Robbie Wessels - Kaalvoet (CD)

Robbie Wessels - Kaalvoet (CD)

Met sy boeiende stories en verhale kruip Robbie Wessels onder elkeen se vel in. Sy vorige trefferalbum “Afrika Sonsak” h…
5.02 Reviews
R 33.51
🚚 Ships in 7-9 work days

Met sy boeiende stories en verhale kruip Robbie Wessels onder elkeen se vel in. Sy vorige trefferalbum “Afrika Sonsak” het platinum verkope behaal en sy splinternuwe album, “Kaalvoet” sal die land se ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU17016831
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Met sy boeiende stories en verhale kruip Robbie Wessels onder elkeen se vel in. Sy vorige trefferalbum “Afrika Sonsak” het platinum verkope behaal en sy splinternuwe album, “Kaalvoet” sal die land se honger na Robbie se humoristiese manewales en ook dieper insigte bevredig. “Kaalvoet” bevat 14 oorspronklike treffers asook “Die Coach se speech 2” wat na die episode van die gewilde rugbyprogram, “Toks & Tjops” die land aan die gons het. Daar is geen tekort aan Robbie se prettige humor nie met “Macarena Mambo” waar twee karakters mekaar in ‘n danskompetisie uitdaag. “Asetileen en suurstof” vertel ‘n soortgelyke verhaal soos die van Robbie se universiteitskennis, Henno de Vos wat met sy treffer “Hou vas jou matras” op almal se lippe was. Robbie se dieper kant word ook in “Tussen die duiwel en die diep blou see” weerspieël

More in All Afrikaans