101 lawwe grappe


$6.20

Compare

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat le van die lag. Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Dieregrappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe grappe en 101 Grappe vir pousetyd.
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat le van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!.

Whats in the box
1 x Book

Category:

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

There are no reviews yet.

SHOPPING CART

close
Select your currency
USD United States (US) dollar