365 Bedtime Stories and Rhymes


$16.18

Compare

Danika ontmoet uiteindelik haar pa, bewaarder op die eiland Cousin in die Seychelles! Sy hoor toevallig van n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Stel hy werklik in ekotoerisme belang? Of gaan dit oor die mineraal painiet wat hier voorkom? As nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aankom, word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!
Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op n eiland in die Seychelles! Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiele gewin uit n painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aan . . . So word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!

Whats in the box
1 x Book

Category:

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

There are no reviews yet.

SHOPPING CART

close
Select your currency
USD United States (US) dollar