Asterix: Omnibus 8


$39.00

Compare

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats en hulle sal jou laat skater van die lag! Lees is pret saan net Kork en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders leif te maak vir lees.

Boeke in die reeks:
– Krok in die Bad
– My Pet is Weg
– Krok die Kok
– Ek is n Vis
– In die Lug
– Kyk vir My!
– Waar is die Maan?
– By die See
– Krok kan Toor
– Die Suur Sap

Whats in the box
10 x Books

Category:

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

There are no reviews yet.

SHOPPING CART

close
Select your currency
USD United States (US) dollar