Hierdie dagboek is ideaal vir ‘n Juffrou.
Hierin is plek vir klasroosters, intervensie lyste, ouer besonderhede en kommunikasielyste asook klaslyste.
Die dagboek is spesiaal sodat ‘n juffrou kan reflekteer oor haar rol as opvoeder.
Die dagboek is geringbind met ‘n harde omslag om hom lank te laat hou.
Hierdie dagboek is ‘n moet vir elke Juffrou.
Beskikbaar in A5 en A4.
What’s in the box
1 x Dagboek A5
Reviews
There are no reviews yet.